Reviews
Kelly Biles
“Thank u so so much for the incredible photos.
U are truely talented!
So much more than I had imagined and expected, and so many to treasure.
Thank you for coming into our home and capturing these for us.
They are absolutely stunning!”
Bernice
“Hello! Baaaaie baie baie dankie vir al jou moeite met die oulike boksie vol foto’s en die stokkie! En so baie dankie vir jou moeite met die album.
Dis alles so ongelooflik mooi en ek sien so baie uit daarna om dit vir almal te wys. Ons waardeer dit so baie en kon regtig nie vir ‘n beter fotograaf vra nie!”
Annalene
“Baie dankie Anja!
Ons het amper vergeet daar is iemand met ‘n kamera saam met ons op die strand , behalwe wanneer jy hier en daar plat op die sand gelê het om ons kleintjies af te neem .
Ons is só bly oor hierdie memories wat jy vir ons vasgevang het!”
Heyde-Marie
“Anja is such a talented photographer and her passion can be seen in her work. Thank you for our stunning photos, you managed to capture perfection in such a fun and patient way Anja. Your work are really such a state of art and so professional. I would highly recommend Anja.”